Lees ook: Prins Harry en Meghan moet getuig in naamskendingsaak
Sam Smith en Kim Petra het, aangetrek soos duiwels, hulle lied Unholy by die Grammy Awards gesing. Die skare by die Grammy’s was gaande oor die optrede, maar baie meer konserwatiewe mense was kwaad.
Die konserwatiewes het hulle na Twitter gewend om die twee te kritiseer, met meeste wat gesê het die optrede was satanisties en dat hulle satanisme met hulle optrede bevorder het.
’n Satanistiese kerk het kommentaar oor die optrede gelewer en gesê dit was:“Oukei, maar niks spesiaal nie”.
Bornne: NewsBytes, Newwsweek, Billboard



