Prins Harry en Meghan moet getuig in naamskendingsaak

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Prins Andrew aangeraai om skikking met Virginia Giuffre te betwis

Prins Harry en Meghan is beveel om apart getuienis af te lê in die naamskendingsaak teen Meghan.

Meghan word deur haar halfsuster Samantha Markle gedagvaar vir naamskending na “leuens glo oor haar vertel is” tydens die Sussexe se onderhoud met Oprah Winfrey.

’n Regter het beveel dat Meghan en Harry uitgevra kan word oor verskeie stellings wat hulle in die openbaar gemaak het, insluitend stellings oor of hulle dink die koninklike familie rassisties is. Hulle sal nie ‘n keuse hê as om te antwoord nie.

Bronne: BANG Showbiz, Perth Now, Independent

Lees ook: Prins Harry se eerste seksmaat kom na vore