Lees ook: DBV neem aksie teen KZN-man na hond in kar sterf en vier ander ‘uitgehonger’ word
Vier tronkbewaarders is Woensdagoggend deur vyf gevangenes met skerp voorwerpe by die Drakenstein-tronk buite die Paarl gesteek.
Die aanvallers het glo voorwerpe wat hulle self skerp gemaak het in die aanval gebruik.
Die departement het gesê ’n volledige ondersoek sal geloods word. Die beseerdes is na ’n hospitaal geneem.
Bronne: EWN, 15 Minute News
Lees ook: $300 miljoen se kokaïen dryf in oseaan naby Nieu-Seeland



