Lees ook: Drie werkers by bouperseel in Delft geskiet
Nieu-Seelandse owerhede het kokaïen met ’n waarde van meer as $300 miljoen gevind waar dit in die Stille Oseaan dryf.
Die polisie het gesê hulle het meer as 3.5 ton kokaïen gekry, genoeg om Nieu-Seeland vir 30 jaar te voorsien.
Owerhede glo die dwelms is by ’n “drywende deurgangspunt” in die see gestort vanwaar dit na Australië uitgevoer sou word.
Bronne: DW – South Africa, Times LIVE, Reuters
Lees ook: DBV neem aksie teen KZN-man na hond in kar sterf en vier ander ‘uitgehonger’ word



