Lewenslank vir Kimberliet wat meisies (11, 12 & 14) verkrag

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf

Jason Witbooi (28) is drie lewenslange vonnisse opgelê vir die verkragting van drie meisies van onderskeidelik 11, 12 en 14 jaar oud.

Lt.genl. Koliswa Otola verwelkom die straf wat in die Kimberley-landdroshof opgelê is.

Witbooi was na sy inhegtenisname in aanhouding tot hy op 31 Januarie vonnis opgelê is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel