KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf
Soek-en-reddingspanne van Medi Response is tans op bystand om na Turkye te vertrek om te gaan help na ‘n massiewe aardbewing die land getref het.
Die spanne is gereed om saam met spanne van Gift of The Givers na Turkye te vertrek.
Turkye en Sirië is Maandag deur die aardbewing getref. Duisende mense is dood en nog meer beseer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



