Twitter-gebruikers oorskry daaglikse ‘twiet’-limiet tydens onderbreking

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Nog Twitter-werknemers bedank

Sommige Twitter-gebruikers kon Woensdag niks tweet nie toe die webtuiste tegniese probleme ondervind het.

Rekeninghouers het gekla dat hulle boodskappe ontvang het wat gesê het hulle het die daaglikse twiet-limiet oorskry.

Die onderbreking was gou weer herstel, maar sommige gebruikers het steeds probleme met hulle boodskappe op Twitter se TweetDeck onvervind.

Bronne: BBC, The Star, Bloomberg

Lees ook: Derde cholera-geval rapporteer in Johannesburg