Kleuterskooljuffrou se liggaam in vlak graf gevind

Deel hierdie storie / Share this story

KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf

‘n Geliefde kleuterskooljuffrou en ma van drie se liggaam is Dinsdag in ‘n vlak graf ontdek, slegs ure nadat owerhede bloedspatsels in haar huis gevind het.

Luz Hernandez (33) van New Jersey in die VSA is laas op 4 Februarie gesien, maar is eers op 6 Februarie as vermis aangemeld toe sy nie by die werk opgedaag het nie. Hernandez was ‘nonderwyseres by die BelovED Community Charter School in Jersey City, berig Daily Mail.

Haar liggaam is in die industriële gebied van Kearny gevind na leidrade die polisie na die toneel gelei het.

Die polisie is besig met ‘n ondersoek.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel