KYK: Beeldmateriaal wys gru-botsing waarin twee sterf
Die internet gons nadat die bekende akteur Leonardo DiCaprio (48) glo saam met ‘n 19-jarige model gesien is.
Baie van DiCaprio se ondersteuners was ontsteld nadat die foto van die twee met so ‘n groot ouderdomsverskil op die internet versprei is.
Bronne na aan DiCaprio sê glo dat hy nie in ‘n verhouding is met die model nie, berig Daily Mail.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



