Verkeersbeampte wou voertuig stop, doodgery

Deel hierdie storie / Share this story

’n Verkeersbeampte van Mpumalanga is Maandag oorlede nadat sy deur ’n ligte afleweringsvoertuig getref is terwyl sy aan diens was.

Lees ook: Blou Bul-speler bly in aanhouding vir moord op Ntokozo Xaba

Jeanette Mlangeni het die afleweringsvoertuig probeer stop toe dit ’n ander voertuig gevaarlik verbygesteek het. Die afleweringsvoertuig het haar getref.

Die ongeluk word ondersoek.

Bronne: IOL, News 365, Sowetan LIVE

Lees ook: Woede oor voorstel van professor dat breindood vrouens as surrogate gebruik word