Ouers word aangeraai om kinders teen masels in te ent

Deel hierdie storie / Share this story

Ouers word aangemoedig om hulle kinders teen masels te laat inent. Meer as 400 gevalle van masels is tot dusver in die land aangemeld.

Lees ook: Woede oor voorstel van professor dat breindood vrouens as surrogate gebruik word

Die NICD het gevalle aangemeld in Gauteng, die Noord-Wes en Limpopo. Kinders onder die ouderdom van 14 word geaffekteer.

Grootmense kan ook masels kry.

Simptome om voor uit te kyk, sluit rooi oë, hoë koors, loperige neus en hoes in.

Bronne: IOL, DFA, Flipboard

Lees ook: Gauteng-gesondheidsdepartement beplan om kinders in te ent teen masels