LEES OOK: Twee in hegtenis na skoolskietery
Die sonsondergang-piekniek en stilmusiekkonsert (“silent disco”) wat by Robbeneiland beplan word, is tot verdere kennisgewing uitgestel, om voldoende tyd te gee vir die museum om met belanghebbendes in gesprek te tree.
Dit volg ook nadat die geleentheid wyd op sosiale media veroordeel is.



