Tier se uitstappie kortgeknip – gevang en veilig

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Plasing van SOS is op die Love Edenveale Community Facebook-blad gemaak waarop daar bevestig is dat die tier gevind, sedeer en na ‘n veilige plek geneem is.

SWAT SOS24/7-eenhede het met die opsporing gehelp.

Dieselfde boodskap is aan FiND iT gestuur.

Geen verdere inligting is beskikbaar nie.

Lees ook:

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.