Oudpresident Jacob Zuma, wat Maandag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn het op talle aanklagte van rampokkery, bedrog, geldwassery en korrupsie in die Thales-wapenskandaalsaak, se verhoor is tot 17 April uitgestel.