In CCTV-video’s van ’n sekuriteitsmaatskappy wat op sosiale media sirkuleer, word beweer ’n tier dwaal in Eastleigh Ridge, Edenvale, rond.
Die DBV is betrokke by die soektog na die tier. Die soektog het intussen beweeg na ’n veld tussen Eastleigh Ridge en Greenstone.
Bronne: Times LIVE, VN Explorer, YouTube, Bedfordview and Edevale News
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Inhoud van Gerhard Ackerman se foon sal in hof bekendgemaak word



