Hier is jou Suid-Afrikaanse skoolkalender vir 2023 soos uitgereik deur die departement van basiese onderwys.
Binnelands:
Termyn 1: 11 Januarie tot 24 Maart
Termyn 2: 12 April tot 23 Junie
Termyn 3: 18 Julie tot 29 September
Termyn 4: 10 Oktober tot 13 Desember
Skole aan die Kus:
Termyn 1: 18 Januarie tot 31 Maart
Termyn 2: 12 April tot 23 Junie
Termyn 3: 18 Julie tot 29 September
Termyn 4: 10 Oktober tot 13 Desember
Daar is 199 skooldae, met 32 dae vir skoolvakansies en agt dae vir openbare vakansiedae tussenin.
Onderwyspersoneel sal soos wat die gebruik is reeds vroeër aanmeld.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



