Geen lang rye meer vir motoriste vir bestuurslisensies nie

Deel hierdie storie / Share this story

Motoriste hoef volgens die regering nie langer in rye te wag om hul bestuurderslisensies te hernu nie.

Die aanlyn Natis-stelsel sal van nou af van Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 21:00 beskikbaar wees.

Saterdae en Sondae sal die stelsel ook van 09:00 tot 21:00 beskikbaar wees.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.