Voortgesette ondersteuning vir Boksburg-ontploffingslagoffers

Deel hierdie storie / Share this story

Die Gautengse provinsiale regering (GPG) sê hy sal voortgaan om ondersteuning en berading te verskaf aan die families van diegene wat gesterf en beseer is ná die gastenkwa-ontploffing op Oukersaand in Boksburg.

Die ontploffing het die lewens van minstens 37 mense geëis – van wie sowat 12 gesondheidsorgwerkers by die Tambo-gedenkhospitaal in die gebied was. Bykans 50 mense is steeds vermis.


Lees meer hier.