Alex Jane Hinrichsen (18) is laas op 2 Januarie 2023 in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal gesien. Sy het haar huis verlaat en nog glad nie teruggekeer nie.
Sy was geklee in ‘n groen hemp, swart kortbroek en pienk sandale.
Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kan met die volgende persone kontak:
Amanzimtoti-SAPD: 031 913 1308
Missing Children South Africa: 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



