‘n Aardskudding wat 4,2 op die Richterskaal registreer het, het vanoggend om 04:00 inwoners van Westonaria en Johannesburg-Suid, Gauteng, wakker gemaak.
Die seismiese aktiwiteit het blykbaar ongeveer 10 kilometer vanuit Westonaria plaasgevind.
Geen beserings of skade is aangemeld nie en dit word op die Richterskaal as ‘n ligte aardskudding bestempel, maar waarskuwings is uitgereik vir na-skokke wat kan plaasvind.
Lees ook:
Bron eNCA
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



