Deel jou matriekafskeidfoto’s met ons

Deel hierdie storie / Share this story

Teen hierdie tyd het die meeste skole in die land op die vooraand van die Oktober-skoolvakansie hul matriekafskeidsfunksies gehou.

Dit is so ‘n groot hoogtepunt op enige matriekkalender, met soveel beplanning en werk wat daarin gaan, dat jy nie anders kan as om daaroor te spog nie.

Deel jou foto’s self, of trotse ouers en grootouers kan gerus spogfoto’s met ons deel.

Moenie vergeet om die matrikulant(e) in die foto’s en die skool te #tag nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel