Vragmotorbestuurder in hof na dood van 19 kinders

Deel hierdie storie / Share this story

Die vragmotorbestuurder wat verlede week agter die stuur was toe sy vragmotor in ‘n botsing met ‘n bakkie betrokke was en 19 kinders se dood veroorsaak het, het Maandag in die hof verskyn.

Sibusiso Siyaya (28) het Maandag in die Pongola-landdroshof verskyn op 21 aanklagte van strafbare manslag.

Hy sal in aanhouding bly tot 26 September vir ‘n borgaansoek.

Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel