FiND iT Nuus het na Opod uitgereik vir kommentaar.
Teneal Ismail, die ma van Eersterust in Pretoria, wat glo op 14 Julie deur ‘n polisieman ‘n “t**f” genoem, en daarna sonder rede vir twee ure in ‘n aanhoudingsel toegesluit is, sal tuis deur die onafhanklike polisieondersoek-direktoraat (Opod) besoek word.
Volgens me Lizzy Suping, die woordvoerder vir Opod, het die ondersoekbeampte probeer om die slagoffer sonder sukses telefonies te kontak en sal hy haar hierdie week tuis besoek.
Kyk die video soos verskaf hier:
Lees meer hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



