Dringende gebed word nou vir klein Marno Muller gevra na hy ‘n terugslag gehad het.
Chris Marais, direkteur van Hemelse Pêrels NPC, sê Marno se koors het skielik gestyg en hy het begin hoes en braak na ‘n infeksie in een van sy longe.
Marno is by die kleuterskool in ‘n fratsongeluk op die glyplank deur sy baadjie se toutjies gewurg en was al blou toe hy gekry is. Lees die vorige berig hier.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



