Diamantveld Hoërskool en die Hoërskool Noord-Kaap pak mekaar hierdie Vrydag en Saterdag op die hokkie- en rugbyveld, asook die netbalbane.
Hier is die spanne wat die naweek speel:
HOËRSKOOL NOORD-KAAP:
RUGBY
Netbal
Hokkie
Boodskap van 0.19 A rugby kapteine
Boodskap van 0.19 A netbal kapteine
Boodskap van 0.19 A hokkie kapteine Seuns
Boodskap van 0.19 A hokkie kapteine Dogters
Klik hier vir die program.



