Kyle Brits, pappa van drie kinders, het vanoggend om 06:00 sy stryd teen kanker verloor.
Sy vrou, Chrisiaan Brits, het die nuus aan FiND iT bevestig.
Kyle is met ‘n aggressiewe tipe kanker gediagnoseer en sy gesondheid het in die laaste ses maande baie agteruitgegaan. Lees die vorige berig hier.
FiND iT sal later meer inligting bekendmaak.



