Geliefde Oom Mitch sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Hercul Mitchell, oftewel Oom Mitch soos baie Kimberliete hom ken, is Vrydagmiddag oorlede.

Oom Mitch was die president van die Redliners-motorfietsclub in Kimberley.

Huldeblyke en boodskappe van bemoediging stroom in op sosiale media. Baie Kimberliete sê hoeveel hulle hom gaan mis en vertel ook watter groot impak hy in hulle lewens gehad het.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.

FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.