Die geliefde Hercul Mitchell, oftewel Oom Mitch soos baie Kimberliete hom geken het, is Vrydagmiddag oorlede.
Oom Mitch was die president van die Redliners-motorfietsklub in Kimberley.
Huldeblyke en boodskappe van bemoediging stroom op sosiale media in. Baie Kimberliete sê hoeveel hulle hom gaan mis en vertel ook watter groot impak hy in hulle lewens gehad het.
Lees die opvolgartikel met meer inligting hier.
Volg FiND iT hier op Facebook.



