Nico Moolman, skrywer van die boek “Boer Whore”, deel met ons ‘n paar unieke foto’s met onderskrifte uit Bloemfontein se geskiedenis.
Dulcie Andrews van Bloemfontein en haar “ou” by sy mousterbaaik gedurende die 1930’s tydens ‘n uitstappie.
Dit was destyds nie baie betaamlik vir ‘n dame om agter op die gevaarte te ry nie!

Bloemfontein se kampioen-kiekievatter van President tot kneg op die draai van die 19de eeu. Mister Deale.

Toe ‘n mouster se pluks en pinte nog nat geword het as jy ver in diep water ry. Een van my “lekkerste” ou Bloemfontein-kiekies. Deur mister Deale self geneem reg voor sy chambers en studio na groot reën.

Gekweste Britse soldate aan’t herstelle in Bloemfontein by ” St Michael’s ” gedurende die Anglo-Boere Oorlog.
(Foto uit Nico se nuutgevonde ou Bloemfontein-album)

Volg Bloemfontein Online Co. hier op Facebook.
Lees ook: Anri Powell: Ace Models meer as net ‘n mooi gesig
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.
Lees: Sommernet-kiekies uit Bloemfontein se geskiedenis.


