Dozi roer harte by Theuns se huldigingsdiens

Deel hierdie storie / Share this story

Theuns Jordaan se huldigingsdiens het Vrydag plaasgevind. Onder die sangers wat by dié diens gesing het, is Dozi.

Dozi se emosionele weergawe van Grassade het duisende se harte aangeraak. Kyk hier na Dozi wat by die diens sing en in ‘n stadium so emosioneel raak dat hy begin huil.

Klik hier om na Steve Hofmeyr se ‘Koebaailiedjie’ vir Theuns te luister.

FOTO: NETWERK24

Volg FiND iT hier op Facebook.