Luister hier na Steve se ‘koebaailiedjie’ vir Theuns

Deel hierdie storie / Share this story

Steve Hofmeyr het ‘n laaste stemboodskap van Theuns Jordaan in sy huldeblykvideo vir Theuns hervat.

Steve Hofmeyr het vandag, by Theuns Jordaan se huldigingsdiens, ‘n ‘koebaai-lied’ bekendgestel wat hy vir Theuns geskryf het.

Lees ook: Theuns Jordaan se begrafnisprogram

Volg FiND iT hier op Facebook.