President Cyril Ramaphosa sal Sondag met die nasionale koronavirusraad vergader oor die nuwe Covid-19-variant wat in Suid-Afrika kop uitgesteek het.
In die vergadering sal president Ramaphosa en die raad die land se volgende stap in die stryd teen die virus bespreek.
Lees ook: Louan reeds meer as drie weke vermis
Volg FiND iT hier op Facebook.



