December 3, 2021

Man op N2 doodgery, familie gesoek

Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê daar word beweer dat ‘n onbekende man die Vrydag omstreeks 11:30 op die N2 tussen die Stanfordweg- en Cotswold-afrit, die snelweg oorgesteek het toe hy deur ‘n afleweringsvoertuig getref is.

Man op N2 doodgery, familie gesoek

Man op N2 doodgery, familie gesoek Foto: Laughter Court

GQEBERHA. – Die speurders soek hulp van die gemeenskap om ‘n onbekende man te identifiseer wat op 6 Augustus 2021 op die N2-snelweg doodgery is.

Man doodgery

Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, sê daar word beweer dat ‘n onbekende man die Vrydag omstreeks 11:30 op die N2 tussen die Stanfordweg- en Cotswold-afrit, die snelweg oorgesteek het toe hy deur ‘n afleweringsvoertuig getref is.

‘n Saak van strafbare manslag is geopen en word nog ondersoek. Enigiemand wat kan help om die oorledene te identifiseer of die naasbestaandes op te spoor, kan speurder Riaan Steyn by Mount Road by 082 657 0447 of die Crime Stop-nommer by 08600 10111 skakel.

LEES OOK: Vrou in uniform wou glo ‘hond langs pad los’

LEES OOK: ‘Jesus was langs my bed’ – Hanna vertel van geboorte toe sy amper sterf

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *