NOORD-KAAP. – Verskeie vrywilligers is sedert die naweek hard besig om brande in die Douglas-omgewing te blus en kort dringend donasies.
Die plekke wat brand. sluit onder andere Kameelhoek, Le Ré Ranch, Langplaas en Drie koppies in. Enige donasies kan by die Caltex-vulstasie, Swannsweg 67 in Heuwelsig, Kimberley, afgegee word.
LEES OOK: Brand woed nog by Le Ré Ranch buite Kimberley
Hou FiND iT dop om op hoogte te bly.



