Brand woed nog by Le Ré Ranch buite Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

NOORD-KAAP. – Hulp word steeds benodig waar dit tans nog 22 km buite Kimberley by Le Ré Ranch op die R356 brand.

Die brand volg nadat vuur reeds erge verwoesting die naweek op die Douglas-pad gesaai het. Tans is daar digte rookwolke en baie as in die lig.

Hou FiND iT dop om op hoogte te bly.