Dringende skenkings is nodig vir mense wat tans op die Douglas- sowel as die Langberg-pad besig is om brande te bestry.
Hier is ’n lys van benodighede:
- Water om te drink
- Koeldrank
- Ysies
- Iets te ete
- Sonskerm
- Lip Ice
- Oogdruppels
- Panados
Alles kan afgegee word by die volgende punte:
- Ria Wepener0835964516
8 Jacobson straat, Hadisonpark
Ria en haar personeel sal dit van daar af na almal versprei.



