Vuur spring N12 na Magersfontein Safari’s

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Die vuur op die N12 het oor die pad gespring en brand met ’n spoed in die rigting van Magersfontein Safari’s. Hulp word dringend benodig.

Jaco Janse, wat tans help om die brande te bestry, sê daar is tans nie genoeg hande nie en hulp word dringend benodig.

Die vuur woed van Diskobolo’s na Ritchie toe.

Enigiemand wat hulp kan verleen, kan vir Jaco by 060 602 3702 skakel of na hierdie ligging gaan: