Man gevind na hy glo ontvoer was

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – ‘n Man, Joäo Avelino Marcal Francisco (55), wat na bewering op 4 September om 19:00 om die hoek van sy werksplek ontvoer is, is gevind en terug by die huis.

Man gevind

‘n Verslag van Mike Bolhuis lui Francisco het op 11 September 2021 teruggekeer huis toe na ‘n week se werk en inspanning van verskeie owerhede en spesialisondersoekers.

LEES OOK: Pa onthoof dogter (3), sit res van liggaam in boom

LEES OOK: Familie op hulle knieë na Isabella (1) aan stukkie neut verstik

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.