PRETORIA. – Die eerste kind sal môre in Pretoria teen die Covid-19 ingeënt word as deel van ‘n proeflopie vir inentings vir kinders.
ENCA berig Suid-Afrika is een van vyf lande wat aan die wêreldwye proewe vir inentings vir kinders deelneem. Die kinders wat landwyd ingeënt gaan word tydens die proewe se ouderdomme gaan wissel van ses maande tot 17 jaar.
LEES OOK: Bybel en mes op vermoorde vrou se liggaam gevind
LEES OOK: Man beboet, toegesluit na hy virus versprei en een sterf
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



