September 19, 2021

Francois van Coke: ‘Ready to roll’

Van Coke het vir een van sy aanhangers vertel hy het glad nie newe-effekte van die eerste dosis gehad nie.

Francois van Coke: "Ready to roll"

Francois van Coke: "Ready to roll" Foto: facebook

Francois van Coke, bekende Suid-Afrikaanse sanger, het vanoggend gesê hy is “ready to roll” nadat hy sy tweede dosis van die Covid-19-inenting ontvang het.

Aanhangers het hom in die kommentaarstroom geprys en gesê hulle kan ook nie meer wag om konserte van hom by te woon nie. Ander het ook hulle ervaring met die inentng met hom gedeel. Van Coke het vir een van sy aanhangers vertel hy het glad nie newe-effekte van die eerste dosis gehad nie.

“Wonderlik! My dogter sien uit om julle te sien by Plett einde van die jaar. Sy het ook haar jab gekry!” lui een kommentaar.

Sien Francois van Coke se facebook-inkrywing hieronder:

LEES OOK: Plaasaanval – boer doodgeskiet, seun gewond

LEES OOK: Ma soek na 24 jaar steeds na vermiste seun

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *