DURBAN. – ‘n Chemiese fabriek in Balfourweg in die Jacobs-gebied suid van Durban het het in die vroeë oggendure aan die brand geslaan.
ALS Paramedics het foto’s van die voorval op Twitter gedeel en mense aangeraai om die area te vermy. Paramedici, die brandweer en die polisie was vanoggend op die toneel.
Geen beserings is aangemeld nie. Die oorsaak van die brand is in hierdie stadium onbekend.
Inskrywing oor chemiese fabriek wat brand:
LEES OOK: Jacob Zuma-stigting vra donasies om regskostes te dek
LEES OOK: ‘Ons soek antwoorde’ sê rolspelers wat Maandag met Bheki Cele vergader
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



