GAUTENG. – Inwoners van Northcliff, Glenvisa, Kensington, Germiston, Boksburg en selfs in die noorde van Pretoria is vanoggend 06:30 deur ‘n aardbewing wakker geruk.
‘n Aardbewing wat 4,2 op die Richterskaal gemeet het, het in Alberton tien kilometer onder die grond plaasgevind. Daar is nog nie meer inligting oor die aardbewing beskikbaar nie.
Het jy ook vanoggend die aardbewing gevoel? Hoe het jy dit ondervind?
LEES OOK: Fondsinsameling gee ma (35) met kanker weer nuwe hoop
LEES OOK: KYK: vrou gesels na sy en kinders op plaas aangeval, aangehou is
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



