Vrou (71) oorlede na sy aan vleis verstik

Deel hierdie storie / Share this story

NAMIBIË. – ’n Vrou (71) is oorlede nadat sy aan vleis verstik het. Die voorval het plaasgevind terwyl die vrou saam met haar familie aan tafel vir aandete aangesit het.

LEES OOK: Pa dagvaar vele in poging om kind terug te kry

Verstik aan vleis tydens aandete

Volgens kommissaris Titus Shikongo, polisiebevelvoerder van die Omusati-streek, het Elizabeth Fillemon Saterdag aan ’n stuk vleis verstik toe sy saam met haar familie aandete geëet het. Sy is tydens die insident oorlede.

Fillemon se naasbestaandes is van die voorval in kennis gestel.

LEES OOK: Rugbydrome tydens Covid-pandemie – die effek op ons tieners

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.