Nog ‘n ongeluk op ysige Bloem-pad

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Motoris van Bloemfontein het ‘n noue ontkoming gehad toe sy motor Dinsdagoggend in Kolbestraat op water wat gevries het, gegly het.

Jaco Kaalsen, woordvoerder vir Med247 Bloemfontein, het gesê die ongeluk is een van vele wat die afgelope paar dae in Bloemfontein plaasgevind het. Hy sê die motor het op die ys in die pad gegly, beheer verloor en in ‘n lamppaal vasgery. ‘n Vrou is ernstig beseer en is deur ER24 gestabiliseer.

Lees ook: Tatjana Schoenmaker verower eerste medalje vir SA by Olimpiese Spele

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.