September 16, 2021

Drie weke oue baba glo ontvoer

Die verdagte het glo die ma van die baba voor die ontvoering by ’n kliniek op die dorp ontmoet.

Drie weke oue baba ontvoer

Drie weke oue baba ontvoer Foto: Polisie

GAUTENG. – ’n Drie weke oue baba is op 9 Julie 2021 ontvoer.

Anzile Sandakahle Mthombeni is vermoedelik deur ’n onbekende vrou by ’n winkelsentrum in Johannesburg se middestad ontvoer.

LEES OOK: Man van Mosselbaai se liggaam in Vrystaat gevind

Verdagte het ma by kliniek ontmoet

Die verdagte het glo die ma van die baba voor die ontvoering by ’n kliniek op die dorp ontmoet.

Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.

Enigiemand met inligting oor die voorval kan die ondersoekbeampte, sers. SL Naidoo, by 082 461 6062 skakel.

LEES OOK: Besigheidsman kritiek na hy gesteek en beroof is

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *