September 16, 2021

Nooddienspersoneellid oorlede, ambulans brand

Besonderhede oor presies wat tydens die insident gebeur het, is nog onbekend.

Nooddienspersoneellid oorlede, ambulans brand

Nooddienspersoneellid oorlede, ambulans brand Foto: Paramedics, SAPS and Firefighters South Africa

VRYSTAAT. – ’n Lid van die Vrystaatse nooddiens (EMS) is oorlede nadat hy Vrydagoggend vanaf die N8 net buite Petrusburg na die hospitaal gebring is.

LEES OOK: Drie weke oue baba glo ontvoer

Lid van Vrystaatse nooddiens oorlede en ambulans slaan aan die brand

Die amptelike reaksievoertuig het ook aan die brand geslaan, wat veroorsaak het dat die pad tydelik gesluit was.

Paramedics, SAPS and Firefighters South Africa het gister op hulle Facebook-blad hulde aan die oorledene gebring.

Besonderhede oor presies wat tydens die insident gebeur het, is nog onbekend.

LEES OOK: Reeksverkragter agter tralies

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *