GAUTENG. – Heidelberg-hospitaal vra lede van die publiek vir hulp met die opsporing van familielede van ‘n onbekende pasiënt.
Volgens die inskrywing op hulle Facebook is die pasiënt al die afgelope week in dié hospitaal. Hy is op Maandag 14 Julie 2021 deur ‘n lid van die publiek na die hospitaal geneem.
“Enigiemand wat die persoon ken, kan die Heidelberg-hospitaal se maatskaplike werker Norman Mkhantshana by 016 341 1100 kontak of ons op ons Facebook-bladsy inbox.”
LEEES OOK: Ondersoek duur voort na Jaco Geldenhuys (32) se liggaam gevind is
LEES OOK: Man dood gevind met vreemde boodskap op liggaam geskryf
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



