Upington-inwoners bid saam teen Covid-19

Upington-inwoners bid saam teem Covid-19

Upington-inwoners bid saam teem Covid-19

Upington-inwoners het onlangs op die dorp bymekaargekom om vir die dorp en sy inwoners te bid.

‘n Video is op Facebook gedeel van ‘n groep motors wat langs die pad staan en Upington-inwoners wat langs hul motors staan en bid.

“Ons klim uit, staan langs ons voertuie, veilige afstand van mekaar af en bid saam teen Covid-19, vir ons dorp, ons provinsie, ons land en ons mense,” lui Carmen Bock se inskrywing op die groep Upington Concerned Citizens.

Die groep inwoners beplan om weer eerskomende Sondag om 18:00 bymekaar te kom en dieselfde te doen.

Lees ook: Rare verskynsel: Walvisplasenta dryf op die water

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *