Rare verskynsel: Walvisplasenta dryf op die water

Volgens die Pacific Whale Foundation word die plasenta vinnig ná die walviskalfie uitgelaat.

Rare verskynsel: Walvisplasenta dryf op die water

Rare verskynsel: Walvisplasenta dryf op die water

Die Blue Bay Whale Watching Byron Bay in Australië het onlangs foto’s van ‘n walvisplasenta op Facebook gedeel ná besoekers dit in die water sien dryf het.

Mark Wraight, die kaptein, het gesê hy het in sy 20 jaar op see nog nooit so iets gesien nie.

Volgens die Pacific Whale Foundation word die plasenta vinnig ná die walviskalfie uitgelaat en dan dryf dit gewoonlik weg.

Hier is foto’s wat Mark en ‘n gas, Lynda Clarke, van die walvisplasenta geneem het.

Lees ook: Vrou (94) durf langste foefieslaaid oor oseaan aan

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *