Bemagtigende dinge wat elke vrou voor haar 30ste verjaardag moet doen

Om die ryp ouderdom van dertig te bereik, is nie noodwendig maklik nie.

Bemagtigende dinge wat elke vrou voor haar 30ste verjaarsdag moet doen

Bemagtigende dinge wat elke vrou voor haar 30ste verjaarsdag moet doen

Voel jy selfbewus oor jou 30ste verjaardag wat naderkruip? Hier is ’n paar bemagtigende dinge wat elke vrou voor haar 30ste verjaarsdag moet doen.

Om die ryp ouderdom van dertig te bereik, is nie noodwendig maklik nie. Daar is ewe skielik meer druk om jou lewe bymekaar te kry, te trou en kinders te hê.

LEES OOK: Vermeende aanvallers wat op Zoom vasgelê is, ontken skuld

Hier is ’n paar dinge wat jy moet doen voor jou 30ste verjaarsdag:

  • Hou op om jou oor jou ouderdom te bekommer;
  • Raak opgelei in iets waarvoor jy lief is;
  • Staar jou vrese in die gesig;
  • Kom uit jou gemaksone uit;
  • Neem ’n fisieke uitdaging aan soos dans, swem of fietsry;
  • Ervaar kultuurskok deur mense van ander plekke te leer ken;
  • Skryf jou gedagtes in ’n dagboek neer;
  • Doen nabetragting;
  • Maak seker jou hart is genees van vorige trauma;
  • Jaag jou adrenalienvlakke op deur iets soos rekspring (bungee jumping) te doen;
  • Leer om iets met jou hande te maak;
  • Breek ’n slegte gewoonte;
  • Gaan vir ’n allesinsluitende mooimaaksessie;
  • Lees meer boeke;
  • Gaan kamp in die bos;
  • Doen iets vir liefdadigheid;
  • Gaan na ’n live konsert;
  • Toer alleen;
  • Maak reg met almal wat jy seergemaak het en vergewe dié wat jou seergemaak het.

LEES OOK: Moenie medikasie wat tydens plundering gesteel is, koop nie

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *